About Us

Software Development

Fontana Software was established in 1996 mainly to develop a system to support Churches, Old Age Homes and Small Businesses in their day to day administration and finances.

We have since expanded to a fully operational small business enterprise that assists clients in creating applications for their specific needs.

AdminPRO is our comprehensive software package that integrates church administration and financial management into one easy-to-use program

See our other Services and Experience on offer.


Testimonials

Rona Maartens van PPK Lighuis Brakpan s dat sy dit geniet om met die program te werk omdat hy gebruikersvriendelik is. Sy vind dat die uitdruk van weeklikse kwitansies bv. Tiendes en Offergawes maklik en vinnig is. Die tweetaligheid van die program is beslis ˜n aanwins


"........Ons het nog altyd net die beste van julle gekry en ontvang en waardeer julle opreg. Julle diens is vir ons van onskatbare waarde. Ek spog altyd dat ons rekenaar kerkprogram die beste is wat nog ooit uitgegee is... (AGS Bellville, 4 Des 2012)


Ek wil ook net graag vir jou bedank vir jou altyd vriendelike stem aan die ander kant van die lyn, ek waardeer jou! (AGS Hermanus, 6 Des 2012)


Dankie vir julle vriendelikheid en lankmoedige geduld met ons. (Aquila Nigel, 17 Januarie 2013)


Rona Maartens of PPK Lighuis Brakpan says that she enjoys working on the program and finds it user friendly. Printing weekly Tithes and Offering receipts is quick and easy using AdminPRO.


Testimonials

Ons gebruik AdminPRO reeds vir ˜n aantal jare en is van mening dat [ons] nie vir ˜n beter program kon vra nie. Dit bevat alles wat nodig is om [ons] Kerk te administreer, veral die finansiele en lidmaatskap gedeeltes.
(Pastor Rudolf Nagel, PPK Stilfontein Heers met God)


"......ek hou baie van die "rooi reminder" wanneer ek AdminPro oopmaak. Mens kan so maklik slip in hierdie gejaagde lewe om iets oor te dra in jou dagboek.


"....steeds baie gelukkig en tevrede met die program. Ons het ˜n baie mooi ouditreport gekry verlede jaar en vir ons was dit lekker met al die reports wat so netjies is en ook die filing so maklik en netjies kan doen. God se ons gemeente en is dit net 'n plesier vir die Tesourier wanneer vrae gevra word en dit so maklik beskikbaar is


"........Ek huiwer nooit om julle aan te beveel by ander gemeentes wanneer hulle so kla oor die finansies en admin nie" ( AGS Lichtenburg Kruis Gemeente, 22 Feb 2012)



Baie dankie vir die flinke diens!!! (Light and Life Community Church, 30 Jan 2013)


We compiled some reports in order to test the Admin Pro's status and we just want to say thank you for the good work done! It is working and supplying all the information as requested. (Hatfield Christian Church South, 7 Sept 2012)


We have been using AdminPRO for many years and cannot ask for a better program. It contains everything we need to administer our Church, especially the finances and membership components.